Die Boodskap

Jeremia 40:12 Die Boodskap (DB)

het hulle uit al die plekke waarnatoe hulle gevlug het, teruggekom na die land Juda toe. Hulle het eers na Gedalja in Mispa toe gegaan. Daarna het hulle ’n groot oes van druiwe en vrugte begin insamel.

Jeremia 40

Jeremia 40:11-13