Die Boodskap

Jeremia 40:10 Die Boodskap (DB)

Ek sal hier in Mispa bly en namens julle met die Babiloniërs onderhandel wat ons kom besoek. Maar oes julle druiwe, vrugte en olywe en bêre dit in houers. Bly in die stede waarvan julle nou in beheer is.”

Jeremia 40

Jeremia 40:2-16