Die Boodskap

Jeremia 38:15 Die Boodskap (DB)

Jeremia het koning Sedekia geantwoord: “As ek die waarheid praat, sal u my doodmaak. En as ek vir u raad gee, sal u in elk geval nie na my luister nie.”

Jeremia 38

Jeremia 38:12-16