Die Boodskap

Jeremia 36:7 Die Boodskap (DB)

Miskien sal hulle bid en ophou om op so ’n slegte manier te leef. Die Here is baie kwaad. Hy het gesê dat vreeslike goed met sy eie mense gaan gebeur. Hy gaan hulle straf.”

Jeremia 36

Jeremia 36:6-13