Die Boodskap

Jeremia 36:20 Die Boodskap (DB)

Die amptenare het die boek in die kantoor van Elisama die sekretaris gebêre en toe na die paleis toe gegaan. Hulle het vir die koning alles oorvertel wat hulle gehoor het.

Jeremia 36

Jeremia 36:14-25