Die Boodskap

Jeremia 35:8 Die Boodskap (DB)

Ons was nog altyd aan Jonadab gehoorsaam en het niks van hierdie goed gedoen nie. Vandat hy ons die opdrag gegee het om nie wyn te drink nie, het nie ons of ons vroue of ons kinders enige wyn gedrink nie.

Jeremia 35

Jeremia 35:1-14