Die Boodskap

Jeremia 35:6 Die Boodskap (DB)

Maar hulle het geantwoord: “Nee, ons drink nie wyn nie. Jonadab die seun van Rekab is ons voorvader. Hy het ons opdrag gegee dat nie ons of ons nageslag ooit wyn mag drink nie.

Jeremia 35

Jeremia 35:1-10