Die Boodskap

Jeremia 27:2 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Jeremia gesê: “Maak vir jou ’n juk met gedraaide leerrieme aan, net soos dié wat ’n mens gebruik om osse in te span wat ’n ploeg of ’n wa trek. Sit hierdie dwarshout met die gedraaide rieme aan op jou nek.

Jeremia 27

Jeremia 27:1-6