Al die konings van die wêreld moes daaruit drink. En laaste van almal moet die koning van Babel uit hierdie beker van die Here se woede drink.