Die Boodskap

Jeremia 25:15 Die Boodskap (DB)

Die Here, die God van Israel, het vir my gesê: “Hierdie wynbeker in my hand is vol van my woede. Vat dit na die nasies toe waarheen Ek jou stuur en laat hulle daaruit drink.

Jeremia 25

Jeremia 25:6-21