Die Boodskap

Jeremia 25:10 Die Boodskap (DB)

Ek sal sorg dat julle nie meer bly sal wees en lag nie. Selfs die vrolikheid by troues sal nie meer gehoor word nie. Die meule waarmee koring gemaal word, sal stil wees. Daar sal ook nie meer in die aand lig in die huise wees nie, want daar sal nie meer mense oor wees nie.

Jeremia 25

Jeremia 25:1-12