Die Boodskap

Jeremia 24:5 Die Boodskap (DB)

“Ek is die Here, die God van Israel, en van hierdie mandjies sê Ek: Die goeie vye is soos die mense van Juda wat Ek uit hulle land laat wegvat het na die land van die Babiloniërs. Dit was vir hulle eie beswil dat Ek dit gedoen het.

Jeremia 24

Jeremia 24:1-10