Die Boodskap

Jeremia 23:36 Die Boodskap (DB)

Moenie langer ewe formeel sê: ‘’n Boodskap van die Here’ nie. Julle gebruik dit om gewig aan julle eie idees te gee. Wat julle eintlik doen, is om die boodskap van die Here, ons God, wat sterker as alles en almal is, te verdraai.

Jeremia 23

Jeremia 23:26-40