Die Boodskap

Jeremia 23:3 Die Boodskap (DB)

Daar is van my mense wat sal oorleef in die lande waarheen Ek hulle verdryf het. Ek sal hulle almal bymekaarmaak,” sê die Here. “Ek sal hulle terugbring na hulle eie land waar hulle gebly het. Hulle sal baie kinders hê en weer baie meer mense word.

Jeremia 23

Jeremia 23:1-10