Die Boodskap

Jeremia 23:25 Die Boodskap (DB)

“Ek het gehoor wat hierdie profete sê: ‘Kom ek vertel vir julle die droom wat die Here vir my in die nag gegee het.’ Dan vertel hulle leuens en is hulle so vermetel om te sê Ek het vir hulle die boodskap gegee.

Jeremia 23

Jeremia 23:16-33