Die Boodskap

Jeremia 23:21 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek het nie hierdie profete gestuur nie en tog gaan hulle aan asof dit so is. Ek het nie vir hulle enige boodskappe gegee nie en tog maak hulle of Ek het.

Jeremia 23

Jeremia 23:20-29