Die Boodskap

Jeremia 23:15 Die Boodskap (DB)

Die Here is sterker as alles en almal. Hy sê die volgende oor hierdie profete: “Ek sal vir hulle bitter goed gee om te eet en gif om te drink. Dit is die profete van Jerusalem se skuld dat al die mense van die land leef asof Ek nie bestaan nie.

Jeremia 23

Jeremia 23:10-21