Die Boodskap

Jeremia 18:16 Die Boodskap (DB)

Die gevolg hiervan is dat hulle land verwoes is. ’n Mens kan maar net van verbasing fluit. Almal wat verbyloop, sal skrik as hulle die toestand sien waarin die land is. Hulle kan maar net van verbasing die kop skud.

Jeremia 18

Jeremia 18:15-23