Die Boodskap

Jeremia 18:12 Die Boodskap (DB)

Maar hulle het geantwoord: “Moenie jou asem mors nie. Ons sal aanhou lewe soos ons wil. Ons sal ons eie kop volg en doen wat ons wil, al is dit kastig sleg.”

Jeremia 18

Jeremia 18:7-17