Die Boodskap

Jeremia 17:6 Die Boodskap (DB)

So iemand is soos ’n bossie in die droë veld. Die bossie staan in ’n droë deel van die woestyn, in dooierige grond. Dit is ’n gebied waar niemand regtig kan bly nie. Die toekoms lyk glad nie goed vir so ’n mens nie.

Jeremia 17

Jeremia 17:2-11