Die Boodskap

Jeremia 17:3 Die Boodskap (DB)

en op die berge en in die vlaktes. Julle het die hele land deur sulke hoë plekke gebou om afgode te aanbid. Daarom sal Ek al julle rykdom en julle kosbare besittings vir die vyand gee om te steel. Dit is die prys wat julle moet betaal vir die sonde wat julle oral deur julle land gedoen het.

Jeremia 17

Jeremia 17:1-6