Die Boodskap

Jeremia 17:16 Die Boodskap (DB)

Here, ek het nie by U aangehou om hulle te straf nie. Ek het ook nie gewens dat hulle slegte goed moet oorkom nie. Dit is nie ’n boodskap wat ek self uitgedink het nie, dit is u boodskap wat ek vir hulle gegee het.

Jeremia 17

Jeremia 17:10-17