Die Boodskap

Jeremia 17:11 Die Boodskap (DB)

“Mense wat op ’n oneerlike manier ryk word, is net soos ’n fisant wat eiers uitbroei wat sy nie gelê het nie. In ’n stadium sal hulle al hulle geld en skatte verloor. Aan die einde van hulle lewe sal hulle niks anders as arm gekke wees nie!”

Jeremia 17

Jeremia 17:3-12