Die Boodskap

Jeremia 13:7 Die Boodskap (DB)

Ek het toe teruggegaan na die Eufraat. Toe ek daar kom, het ek die lap uit die skeur in die rots gehaal waar ek dit weggesteek het. Maar die lap het al begin stukkend gaan. ’n Mens sou dit nie meer kon gebruik nie.

Jeremia 13

Jeremia 13:3-14