Die Boodskap

Jeremia 13:12 Die Boodskap (DB)

“Praat met hulle en gee hulle hierdie boodskap. Die Here, die God van Israel, sê: ‘Al die wynkruike moet vol wyn gemaak word.’ En hulle sal antwoord: ‘Natuurlik weet ons dat ons al die kruike vol wyn moet maak.’

Jeremia 13

Jeremia 13:6-18