Die Boodskap

Jeremia 13:10 Die Boodskap (DB)

Hierdie slegte volk sal net so nutteloos word soos hierdie stuk lap. ’n Mens kan dit nie meer gebruik nie. Dit sal gebeur omdat hulle weier om na My te luister. Hulle is baie hardkoppig en doen net wat hulle wil. Hulle vereer en dien ander gode.

Jeremia 13

Jeremia 13:2-19