Die Boodskap

Jeremia 12:7 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek het my volk aan hulle eie genade oorgelaat. Hulle was baie spesiaal vir My. Maar al het Ek hulle liefgehad, het Ek hulle aan hulle vyande oorgegee.

Jeremia 12

Jeremia 12:1-8