Die Boodskap

Jakobus 5:17 Die Boodskap (DB)

Elia is ’n goeie voorbeeld daarvan. Hy was maar ’n mens net soos ons. Hy het God egter mooi en ernstig gevra dat dit nie moes reën nie. Drie en ’n half jaar lank het die reën toe heeltemal weggebly.

Jakobus 5

Jakobus 5:13-20