Die Boodskap

Jakobus 3:18 Die Boodskap (DB)

Dit is belangrik om in vrede met mekaar te leef. Sorg dat waar jy gaan, vrede jou soos ’n skaduwee sal volg. Om in vrede met mekaar te leef is reg en mooi voor God.

Jakobus 3

Jakobus 3:15-18