Die Boodskap

Jakobus 1:2 Die Boodskap (DB)

My liewe mede-Christene, wees opgewonde as julle geloof by elke geleentheid getoets word. Julle weet mos hoe goed dit vir julle geestelike lewe kan wees.

Jakobus 1

Jakobus 1:1-3