Die Boodskap

Hebreërs 7:5 Die Boodskap (DB)

Dit is wel so dat die wet sê dat net nakomelinge van Levi priesters mag word. Die volk moes aan hulle ’n tiende gee van wat hulle gehad het, al was die Leviete ook maar net deel van dieselfde volk as hulle.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:1-11