Die Boodskap

Hebreërs 7:25 Die Boodskap (DB)

Juis daarom kan Hy ons saak by God regmaak wanneer ons deur Hom na God toe gaan. Hy sal altyd daar wees om ons saak by God te stel, want Hy leef vir altyd.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:21-28