Die Boodskap

Hebreërs 7:19 Die Boodskap (DB)

Deur daardie wet kon die mense se saak by God nie regtig reggemaak word nie. Maar nou is daar ’n ander manier: Jesus! En dit werk, want so kom ons baie naby aan God.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:11-28