Die Boodskap

Hebreërs 6:9 Die Boodskap (DB)

My liewe vriende, ek klink miskien kwaai. Nogtans is ek seker dat dit nie so sleg gaan met julle nie. Ek weet julle is God s’n en leef ook soos mense wat gered is.

Hebreërs 6

Hebreërs 6:7-18