Die Boodskap

Hebreërs 5:2 Die Boodskap (DB)

Omdat die hoëpriester self ’n swak mens is, sal hy simpatie hê met mense wat verkeerde dinge doen of wat nie weet wat reg is nie.

Hebreërs 5

Hebreërs 5:1-7