Die Boodskap

Hebreërs 10:5 Die Boodskap (DB)

Daarom lees ons in die Skrif dat toe Christus na die wêreld toe gekom het, Hy vir God gesê het:“Allerhande geskenke en offers is nie wat U regtig wil hê nie. Wat U wil hê, is die menslike liggaam wat U vir My gegee het.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:1-7