Die Boodskap

Hebreërs 10:30 Die Boodskap (DB)

Ons ken Hom wat gesê het: “Ek sal straf uitdeel soos dit moet, Ek sal mense terugbetaal vir die verkeerde dinge wat hulle gedoen het.” Verder het Hy ook gesê: “Die Here is die Een wat sal besluit wat met sy volk gaan gebeur.”

Hebreërs 10

Hebreërs 10:27-33