Die Boodskap

Hebreërs 10:26 Die Boodskap (DB)

As ons die regte pad leer ken het, en dan aanhou om moedswillig dinge te doen waarvan God nie hou nie, is daar nie meer ’n offer wat sal maak dat God Hom nie aan die sondes sal steur nie.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:25-33