Die Boodskap

Hebreërs 10:20 Die Boodskap (DB)

Ons het gesê dat daar tussen die twee kamers in die Heilige plek ’n gordyn gehang het. Jesus se liggaam kan met dié gordyn vergelyk word. Die gordyn van Jesus se liggaam is geskeur om so ’n nuwe pad na die lewe saam met God oop te maak.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:12-28