Die Boodskap

Hebreërs 10:2 Die Boodskap (DB)

Dink net daaraan, as die offers regtig gehelp het, sou hulle mos daarmee opgehou het. Dan sou hulle saak met God mos reg gewees het en sou hulle sondes hulle nie langer gepla het nie.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:1-9