Die Boodskap

Hebreërs 10:11 Die Boodskap (DB)

Die priesters sloof hulle elke dag met dieselfde ou offers af. Hulle doen dit dagin en daguit. Die offers kan tog nooit maak dat God nie meer die verkeerde dinge raaksien wat mense doen nie.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:5-20