Die Boodskap

Habakuk 3:4 Die Boodskap (DB)

As ons sy teenwoordigheid sou kon beskryf, sou dit soos helder lig wees wat uitgestraal word en soos weerlig wat blits. Iewers agter die ligglans is sy groot krag weggesteek.

Habakuk 3

Habakuk 3:1-6