Die Boodskap

Habakuk 3:19 Die Boodskap (DB)

Die Here wat as koning regeer, gee vir my die krag wat ek nodig het. Hy maak dit vir my moontlik om probleme sonder moeite te kan hanteer. (’n Nota vir die afrigter van die koor: Snaarinstrumente moet saam met die gebed gespeel word).

Habakuk 3

Habakuk 3:11-19