Die Boodskap

Filippense 3:6 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd was ek so ernstig oor my Joodse godsdiens dat ek al wat Christen was, ywerig vervolg het. Ja-nee, volgens die Joodse wet het ek nie ’n voet verkeerd gesit nie.

Filippense 3

Filippense 3:1-13