Die Boodskap

Filippense 1:12 Die Boodskap (DB)

My liewe vriende, ek wil julle graag iets vertel. Al die dinge wat so met my gebeur, lyk of dit sleg is, maar eintlik is dit goed. Hoekom is dit goed? Dit help die verkondiging van die evangelie aan.

Filippense 1

Filippense 1:2-21