Die Boodskap

Filemon 1:7 Die Boodskap (DB)

My liewe vriend, jou liefde vir ander Christene is vir my ’n riem onder die hart. Dit bring groot vreugde en troos vir my. Jy het al so baie beteken vir mense wat God dien.

Filemon 1

Filemon 1:2-13