Die Boodskap

Filemon 1:4 Die Boodskap (DB)

Filemon, ek dink gedurig aan jou en ek bid so baie vir jou. Ek sê elke keer vir God baie dankie wanneer ek aan jou dink, want ek hoor net die wonderlikste dinge van jou.

Filemon 1

Filemon 1:1-9