Die Boodskap

Filemon 1:14 Die Boodskap (DB)

Maar ek wou hom nie sonder jou toestemming hier hou nie. As ek Onesimus hier gehou het, sou jy verplig gewees het om dit so te aanvaar, maar dan sou ek nie reg opgetree het nie. Jy moet self daaroor besluit.

Filemon 1

Filemon 1:8-18