Die Boodskap

Eksodus 6:26 Die Boodskap (DB)

Dit was hulle twee, hierdie Moses en Aäron, wat met die Egiptiese koning, die farao, gaan onderhandel het om al die Israeliete uit Egipte te laat wegtrek.

Eksodus 6

Eksodus 6:21-29