Die Boodskap

Eksodus 6:14 Die Boodskap (DB)

Die seuns van Simeon was: Jemuel en Jamin, Ohad, Jakin en Sogar. Simeon en sy Kanaänitiese vrou het ook ’n seun Saul gehad. Hulle was die leiers van Simeon se groep.

Eksodus 6

Eksodus 6:5-22